H.O.G. ® Limpopo Chapter #9939

 Captain's Corner:

HOG LIMPOPO CHAPTER # 9939 CODE OF CONDUCT....FOR ALL MEMBERS:

/admin/ckeditor/kcfinder/file/HOG_Limpopo_Constitution.pdf

INFO TO FOLLOW....

Hiermee skrywe vanaf die 2014/5 Direkteur van HOG Pretoria wat aanvaar word as 'n bylae tot ons HOG Limpopo Chapter By-Laws:

/admin/ckeditor/kcfinder/file/140225%20MARSCHALLING.pdf

En ook iets meer oor ons Ladies of Harley....

/admin/ckeditor/kcfinder/file/140225%20LOH.pdf

From our 2014/5 Road Captain and Safety Officer, the following presentation for your kind attention:

http://www.hog-limpopo.co.za/userfiles/file/HOG%20Limpopo%20Hand%20Signals.pptx

HOG Limpopo ry-reelings soos bevestig en goedgekeur deur ons Dealer Principal, Harley Davidson Pretoria:

Met elke HOG Limpopo Outride sal die ‘pack’ gelei word deur ‘n ‘leader’ en sal daar ook ‘n ‘sweep’ aangewys word.

Die ‘pack leader’ sal om die beurt of die Direkteur of die Road Captain wees of deur ‘n ander persoon wat deur die Road Captain aangewys word.

Voor elke ‘outride’ sal daar ‘n ‘sweep’ deur die Road Captain aangewys word.

Die roete wat gevolg word asook stilhou en/of bymekaarkom punte sal met die ‘briefing’, voor die outride, deur die Road Captain deurgegee word aan die lede wat saamry.

Die Road Captain sal ook verantwoordelik wees, om wanneer nodig, in die ‘pack’ op en af te beweeg en probleme aan te spreek soos om gapings te verklein, ens.

Die Road Captain en die Direkteur sal verantwoordelik wees om seker te maak dat alle lede by die stop punte aankom en dat daar nie vertrek sal word alvorens alle lede wat saamry opgedaag het by die versamelpunt nie.

HOG Limpopo, as ‘n betreklike klein Chapter, is geensins gemagtig om enige amptelike ‘marshalling’ te doen nie.

Geen verkeersregulering by stop en/of kruispaaie of enige ander verkeerregulering word toegelaat nie.

Dit is eerstens onwettig om verkeersregulering te doen.

Tweedens het ons geen versekering wat ons dek ingeval van ‘n ongeluk wat mag plaasvind as gevolg van verkeersregulering deur ‘n ongemagtigde persoon nie.

As ‘niche’ en relatiewe klein Chapter is ons Road Captain en Safety Officer een lid van ons Chapter.

Vir ons is dit belangrik om by motors verby te gaan en nie die teenoorgestelde nie.

Ons hou by die spoedgrens en verkeersreëls.

Handseine word deurgegee vanaf voor na agter.

 Calendar of Events

 View Full Calendar

 Get In Touch with Us

  • H.O.G.® Limpopo # 9939
  • Linda Liebenberg
  • Secretary
  • Mobile:  +27 83 628 3134
  • Fax:      +27 86 668 3134
  • Email:    linda@eden-fruit.com
  • P.O. Box 815, Bendor Park, Polokwane, 0713
  • South Africa

Luis Da Silva

Consumer Experience & H.O.G. ® Regional Manager - MEA Region  (Middle East & Africa) H.O.G. ® Global & Skills Rider Instructor

HD Motorcycles Low Res

 

HARLEY-DAVIDSON DMCC  &  HARLEY-DAVIDSON AFRICA (PTY) LTD Middle East & Africa (MEA)

Jumeira Lake Towers, Cluster O                |          Unit 3 & 4, Ibis House,

Reef Tower, 11th Floor, Unit 1102                         15 Oxbow Crescent, The Estuary Precinct,

Dubai, United Arab Emirates                                 Century City, Cape Town, South Africa

UAE Mobile: +971 52 687 0659                             South Africa Mobile: +27(0) 82 890 0749

Email: luis.dasilva@harley-davidson.com

luis.dasilva@harley-davidson.com         

www.harley-davidson.com

"Encouraging pride of Harley ownership and fellowship amongst H.O.G. members"