H.O.G. ® Limpopo Chapter #9939

 Event News & Highlights

Colesberg Harley Rally Of Legends

Date/Time: Apr 24, 2020 @ 15:20

Location: Colesberg

****REGISTRASIES IS OOP!!****

Ons HOG Limpopo Chapter beplanning is as volg en jy kan hieronder op die ‘link’ self vinnig registreer!

Hiermee solank ons tentatiewe reëlings sodat jy weet wat om min of meer te verwag:

  • Lede wat wil sleep, is welkom om in te val waar en wanneer jy wil/kan

Donderdag, 23 April –

  • Pack vertrek 13:00 uit Tzaneen & 14:30 uit Polokwane
  • Oornag in Gauteng – begroot op +/- R1,000 per couple asb – dit gaan heel waarskynlik in die City Lodge Barbara Road wees
  • Eet die aand op Butch se aanbeveling by Villa Bianca – 600 meter vanaf ons hotel
  • 410 km Tzaneen vir die dag
  • 310 km Polokwane vir die dag

Vrydag 24 April –

  • Vertrek uit Gauteng na Colesberg
  • 655 km vir die dag – N1
  • Ons het reeds akkommodasie vasgemaak vir 2 nagte by Crane Cottage, Colesberg, baie naby aan die Rally Site
  • R650 per couple per nag = R1,300 vir die 2 nagte
  • R450 per enkel persoon per nag = R900 vir die 2 nagte
  • R110 per persoon vir ontbyt – elkeen bespreek en betaal direk met aankoms aan die Gastehuis
  • Kuier en eet by die Rally Site – sien program aangeheg

Saterdag, 25 April –

  • Kuier en eet by die Rally Site – sien program aangeheg
  • LW dat die Skaapbraai addissioneel voor bespreek en betaal word via die Rally Registrasie – ons beveel aan dat ons almal dit as ‘n groep bywoon

Sondag, 26 April –

  • Vertrek uit Colesberg na Gauteng
  • 750 km vir die dag – Alternatiewe Roete
  • Oornag in Gauteng – begroot op +/- R1,000 per couple asb – dit gaan heel waarskynlik in die City Lodge Lynnwood Bridge / Menlopark wees
  • ‘n Lekker restaurant sal naby aan ons akkommodasie gereël word vir ons laaste aandjie uit!

Maandag, 27 April – Vryheidsdag Vakansiedag –

  • Vry om op eie tyd en tempo terug te keer na jou eindbestemming
  • 2,000 km Polokwane in totaal, vir die trip
  • 2,200 km Tzaneen in totaal, vir die trip

Om jou plek te verseker, maak asb as volg:

  • Registreer vandag nog op die 2020 Colesberg Rally Site hieronder se ‘link’ wat sę – BOOK HERE
  • Om jou akkommodasie vir 23 – 26 April en-route en op Colesberg vas te maak – slegs HOG Limpopo Lede!
    • Plaas oor na HOG Limpopo se bankrekening R2,000 per Couple/Single, voor volgende week Vrydag, 21 Februarie 2020 om 12:00 – verwysing JOU VAN & COLESBERG
    • Jou oorplasing dien as bevestig op ‘n ‘First Come First Serve’ basis

Vriendelike Harley-Groete,

Johann & Linda Liebenberg

HOG Limpopo # 9939

Road Captain & Secretary

 Calendar of Events

 View Full Calendar

 Get In Touch with Us

  • H.O.G.® Limpopo # 9939
  • Linda Liebenberg
  • Secretary
  • Mobile:  +27 83 628 3134
  • Fax:      +27 86 668 3134
  • Email:    linda@eden-fruit.com
  • P.O. Box 815, Bendor Park, Polokwane, 0713
  • South Africa

Luis Da Silva

Consumer Experience & H.O.G. ® Regional Manager - MEA Region  (Middle East & Africa) H.O.G. ® Global & Skills Rider Instructor

HD Motorcycles Low Res

 

HARLEY-DAVIDSON DMCC  &  HARLEY-DAVIDSON AFRICA (PTY) LTD Middle East & Africa (MEA)

Jumeira Lake Towers, Cluster O                |          Unit 3 & 4, Ibis House,

Reef Tower, 11th Floor, Unit 1102                         15 Oxbow Crescent, The Estuary Precinct,

Dubai, United Arab Emirates                                 Century City, Cape Town, South Africa

UAE Mobile: +971 52 687 0659                             South Africa Mobile: +27(0) 82 890 0749

Email: luis.dasilva@harley-davidson.com

luis.dasilva@harley-davidson.com         

www.harley-davidson.com

"Encouraging pride of Harley ownership and fellowship amongst H.O.G. members"