H.O.G. ® Limpopo Chapter #9939

 Events Feedback

Outride

Date: Apr 19, 2015

Location: Mountain Inn, Louis Trichardt

Die Outride, gereël spesiaal vir almal wat nie Africa Bike Week toe gaan hierdie jaar nie, was bo verwagting?!!  Die droeë rit na Mountain Inn anderkant Louis Trichardt – ja, nie ‘n druppel reën nie – die lekker kuier met ‘n pragtige uitsig en ‘n klavier wat speel in die agtergrond, die heerlike (en baie) geregte voorgesit, alles voortreflik, en ons was regtig veras met die plekkie!! 

17 lede woon by ‘come hell or high water’ – dankie julle!  Ons sou 27 wees maar die weer het verseker ‘n invloed gehad op lede se besluit om te ry of te bly.  Alle eer aan Renier en Debbie wat in ‘n motor gespring het en nie onkant gevang wou word met Renier se sig, sou dit kwaai reën nie.  Dit is wat mens noem ware Passie & Pêlle!  Gaan kyk gerus na ons fotos op www.hog-limpopo.co.za – dankie Lynda. 

Dit was ook lekker om vir Rodney Cooper as nuwe lid en op sy eerste amptelike outride saam met HOG Limpopo te verwelkom!  Debbie, sy vrou, kom verseker volgende keer saam!  Dankie aan Dina Pretorius wat gehelp het met die ‘navorsing’ van ‘n geskikte eetplek vir ons groep – dit was nogal ‘n mission om verwysings te kry oor nice plekke op Louis Trichardt!  Google weet nie altyd alles nie….  ;-))

 Calendar of Events

 View Full Calendar

 Get In Touch with Us

  • H.O.G.® Limpopo # 9939
  • Linda Liebenberg
  • Secretary
  • Mobile:  +27 83 628 3134
  • Fax:      +27 86 668 3134
  • Email:    linda@eden-fruit.com
  • P.O. Box 815, Bendor Park, Polokwane, 0713
  • South Africa

Luis Da Silva

Consumer Experience & H.O.G. ® Regional Manager - MEA Region  (Middle East & Africa) H.O.G. ® Global & Skills Rider Instructor

HD Motorcycles Low Res

 

HARLEY-DAVIDSON DMCC  &  HARLEY-DAVIDSON AFRICA (PTY) LTD Middle East & Africa (MEA)

Jumeira Lake Towers, Cluster O                |          Unit 3 & 4, Ibis House,

Reef Tower, 11th Floor, Unit 1102                         15 Oxbow Crescent, The Estuary Precinct,

Dubai, United Arab Emirates                                 Century City, Cape Town, South Africa

UAE Mobile: +971 52 687 0659                             South Africa Mobile: +27(0) 82 890 0749

Email: luis.dasilva@harley-davidson.com

luis.dasilva@harley-davidson.com         

www.harley-davidson.com

"Encouraging pride of Harley ownership and fellowship amongst H.O.G. members"