H.O.G. ® Limpopo Chapter #9939

 Events Feedback

Invite Big Five & Outride (22 - 34 November 2014)

Date: Nov 22, 2014

Location: Pot 'n Plow, Hoedspruit & Magoebaskloof

Op Saterdag, 22 November het 6 van ons Limpopo lede onder leiding van Tommy & Lynda Lyons na Hoedspruit vertrek op uitnodiging na Big Five se bemarkingsdag daar.  Hulle het heerlik gekuier saam met die Nelspruit klomp en ‘n middagete is deur Big Five voorsien aan almal teenwoordig.  Dit was lekker warm, maar wel die moeite werd….dankie aan Harry & Karen, Jan & Marjonette wat die moeite gedoen het om saam te ry en ons ondersteuning uit te dra aan Moji en sy span!  Ons waardeer.

Hiermee ook terugvoer oor ons Laaste Outride van 2014, Sondag 23 November wat na Pot ‘n Plow was.  Dit was perfekte ry-weer en die pizzas was uit die boonste gestoeltes!!  Dankie vir elkeen wat bygewoon het….23 lede (en 3 pragtige Pieterse’tjies wat ons in ons saddle-bags wil pak vir ‘n foto!!  ;-))  9 fietse vanaf Polokwane en 6 uit Tzaneen, totaal van 15 fietse so op die ou-jaar!!  Dankie vir die lekker kuier en ry julle…..kan nie wag vir 2015 nie!!

 Calendar of Events

 View Full Calendar

 Get In Touch with Us

  • H.O.G.® Limpopo # 9939
  • Linda Liebenberg
  • Secretary
  • Mobile:  +27 83 628 3134
  • Fax:      +27 86 668 3134
  • Email:    linda@eden-fruit.com
  • P.O. Box 815, Bendor Park, Polokwane, 0713
  • South Africa

Luis Da Silva

Consumer Experience & H.O.G. ® Regional Manager - MEA Region  (Middle East & Africa) H.O.G. ® Global & Skills Rider Instructor

HD Motorcycles Low Res

 

HARLEY-DAVIDSON DMCC  &  HARLEY-DAVIDSON AFRICA (PTY) LTD Middle East & Africa (MEA)

Jumeira Lake Towers, Cluster O                |          Unit 3 & 4, Ibis House,

Reef Tower, 11th Floor, Unit 1102                         15 Oxbow Crescent, The Estuary Precinct,

Dubai, United Arab Emirates                                 Century City, Cape Town, South Africa

UAE Mobile: +971 52 687 0659                             South Africa Mobile: +27(0) 82 890 0749

Email: luis.dasilva@harley-davidson.com

luis.dasilva@harley-davidson.com         

www.harley-davidson.com

"Encouraging pride of Harley ownership and fellowship amongst H.O.G. members"