H.O.G. ® Limpopo Chapter #9939

 Events Feedback

Yearend Function One Nighter (8 - 9 November 2014)

Date: Nov 08, 2014

Location: Tzaneen Country Lodge

Soos op ons uitnodiging van die naweek voorspel, het dit toe net so gebeur…..“Teen 15:30 behoort ons inge-’settle’ te wees met ‘n drankie in die hand by die lieflike swembad – net vir ons gereserveer!  Dan hou ons partytjie soos net HOG Limpopo kan - tot laat!!! “  En was dit nie ‘n partytjie nie!!!?  Nadat almal se privaat apteke leeg geleen is aan Myprodol, Cataflams, Norflex, Grandpa’s en wat nog, kan ons seker almal al by hierdie tyd weer fokus en na ‘n computer kyk en bietjie begin rondbeweeg!!?  ;-))  Die heerlike dag het behels 14 ure van Harley ry, non-stop kuier, eet & dans!  Wel….vir ‘n paar lede, selfs bietjie langer….! 

Dankie aan elke Tzaneen lid betrokke – Tommy – vir jou leiding daar as Assistent Direkteur en AL jou “Leading Ladies of Harleys” wat jou gehelp het hiermee in bydraes en werk en tyd en ondersteuning…...Tzaneen lede het presies gelewer wat die Kommittee beplan het vir ons 60 lede – ‘n partytjie waar die lede die belangrikste item was – 92% bywoning.  Ons bedank julle daarvoor…..julle rock rêrig!

55 lede woon by uit 60; 30 Harleys.

 Calendar of Events

 View Full Calendar

 Get In Touch with Us

  • H.O.G.® Limpopo # 9939
  • Linda Liebenberg
  • Secretary
  • Mobile:  +27 83 628 3134
  • Fax:      +27 86 668 3134
  • Email:    linda@eden-fruit.com
  • P.O. Box 815, Bendor Park, Polokwane, 0713
  • South Africa

Luis Da Silva

Consumer Experience & H.O.G. ® Regional Manager - MEA Region  (Middle East & Africa) H.O.G. ® Global & Skills Rider Instructor

HD Motorcycles Low Res

 

HARLEY-DAVIDSON DMCC  &  HARLEY-DAVIDSON AFRICA (PTY) LTD Middle East & Africa (MEA)

Jumeira Lake Towers, Cluster O                |          Unit 3 & 4, Ibis House,

Reef Tower, 11th Floor, Unit 1102                         15 Oxbow Crescent, The Estuary Precinct,

Dubai, United Arab Emirates                                 Century City, Cape Town, South Africa

UAE Mobile: +971 52 687 0659                             South Africa Mobile: +27(0) 82 890 0749

Email: luis.dasilva@harley-davidson.com

luis.dasilva@harley-davidson.com         

www.harley-davidson.com

"Encouraging pride of Harley ownership and fellowship amongst H.O.G. members"