H.O.G. ® Limpopo Chapter #9939

 Events Feedback

Polar Bear One Nighter (23 - 24 Augustus 2014)

Date: Aug 23, 2014

Location: Dullstroom

Dankie aan almal wat saamgegaan het op ons afgelope Polar Bear na Dullstroom!
Dit was lekker VARS vroeg oggend en laat middag….presies soos ons dit wou hê om dit ‘n propperse Polar Bear te maak…..
Botha, Pretorius & Liebenberg vertrek vanuit Polokwane om 7:30 vanaf Broadlands se hek.  Lyons; Van Heerden; Viljoen; Kruger; Barnard & Sonntag – kry ons by DEI GRATIA in Tzaneen vir ontbyt.  9 fietse 13 lede, vertrek om 9:30 en het genoeg tyd om rustig saam tot in Dullstroom te ry…..290 kilometers.
Daar aangekom val ons sommer dadelik in by Mrs. Simpson’s…..regtig ‘n plekkie wat mens NIE MAG misry nie!  Ons sleutels is opgetel vir ons 2 huise in Oaklane Estate waar ons heerlik en warm gebly het.  Skoon, netjies, cozy & ‘n kaggelvuurtjie wat brand…..ons kyk hoe die manne ‘n forel probeer uittrek, saligheid….  Ons kry almal mekaar weer om17:00 by The Poacher vir ‘n ‘sundowner’ voordat ons gaan aansit by die Royal Coachman om 19:00.  Wat ‘n heerlike aand se kuier om ‘n vriendskapstafel.  Die kos was heerlik en die geselskap, nog beter!!
Ontbyt by Harrie’s Pancake Sondag oggend voor ons vertrek na Tzaneen en Polokwane onderskeidelik.  ‘n Totaal van 530km vir Tzaneen fietse en ….km vir Polokwane fietse.
Ons is bly almal is veilig tuis….goeie ‘riding-skills’ van elkeen met seine mooi deurgegee na agter, Jan Viljoen wat vir ons ge-‘sweep’ het en Johann en Tommy wat gelei het….dankie aan elkeen wat dit weereens BAIE spesiaal gemaak het….nuwe fietse….nuwe lede…..dit was regtig besonders!!

 Calendar of Events

 View Full Calendar

 Get In Touch with Us

  • H.O.G.® Limpopo # 9939
  • Linda Liebenberg
  • Secretary
  • Mobile:  +27 83 628 3134
  • Fax:      +27 86 668 3134
  • Email:    linda@eden-fruit.com
  • P.O. Box 815, Bendor Park, Polokwane, 0713
  • South Africa

Luis Da Silva

Consumer Experience & H.O.G. ® Regional Manager - MEA Region  (Middle East & Africa) H.O.G. ® Global & Skills Rider Instructor

HD Motorcycles Low Res

 

HARLEY-DAVIDSON DMCC  &  HARLEY-DAVIDSON AFRICA (PTY) LTD Middle East & Africa (MEA)

Jumeira Lake Towers, Cluster O                |          Unit 3 & 4, Ibis House,

Reef Tower, 11th Floor, Unit 1102                         15 Oxbow Crescent, The Estuary Precinct,

Dubai, United Arab Emirates                                 Century City, Cape Town, South Africa

UAE Mobile: +971 52 687 0659                             South Africa Mobile: +27(0) 82 890 0749

Email: luis.dasilva@harley-davidson.com

luis.dasilva@harley-davidson.com         

www.harley-davidson.com

"Encouraging pride of Harley ownership and fellowship amongst H.O.G. members"