H.O.G. ® Limpopo Chapter #9939

 Events Feedback

Harley Owners Training

Date: Aug 16, 2014

Location: Melrose Arch, Johannesburg

Twee fietse, Liebenberg en Schempers, vertrek Vrydagmiddag 15 Augustus, so teen 12 uur na Johannesburg. Dit was heerlike ryweer en ons kom veilig by ons bestemming aan.
Heerlike kuier saam met die ander HOG Chapters en Harley Davidson entusiaste volg, en ons geniet n vyfster maal!
Die H.O.T. Training skop af met ontbyt en registrasie, en ons begin so teen 9 uur met die opleiding.  Sue Nagel, Norman Davis en Carl Fraye, bied die lesings aan en ons leer meer van HOG, wat ons baat deur daaraan te behoort, hoe mense behou word as lede, die Logo en die wetlike aspekte daarvan, (baie interessant) kopiereg, ens. Ook Africa Bike Week word bespreek en voorstelle deur die lede genotuleer.
Ons het baie geleer oor die beginsels van 'n Dealer Principle en sy Chapter/s bv. dat die dealer die chapter “besit”.
Baie gelag, weereens lekker gekuier, heerlik op ons Harleys gery!!

 Calendar of Events

 View Full Calendar

 Get In Touch with Us

  • H.O.G.® Limpopo # 9939
  • Linda Liebenberg
  • Secretary
  • Mobile:  +27 83 628 3134
  • Fax:      +27 86 668 3134
  • Email:    linda@eden-fruit.com
  • P.O. Box 815, Bendor Park, Polokwane, 0713
  • South Africa

Luis Da Silva

Consumer Experience & H.O.G. ® Regional Manager - MEA Region  (Middle East & Africa) H.O.G. ® Global & Skills Rider Instructor

HD Motorcycles Low Res

 

HARLEY-DAVIDSON DMCC  &  HARLEY-DAVIDSON AFRICA (PTY) LTD Middle East & Africa (MEA)

Jumeira Lake Towers, Cluster O                |          Unit 3 & 4, Ibis House,

Reef Tower, 11th Floor, Unit 1102                         15 Oxbow Crescent, The Estuary Precinct,

Dubai, United Arab Emirates                                 Century City, Cape Town, South Africa

UAE Mobile: +971 52 687 0659                             South Africa Mobile: +27(0) 82 890 0749

Email: luis.dasilva@harley-davidson.com

luis.dasilva@harley-davidson.com         

www.harley-davidson.com

"Encouraging pride of Harley ownership and fellowship amongst H.O.G. members"