H.O.G. ® Limpopo Chapter #9939

 Events Feedback

Valentine Two Nighter

Date: Feb 12, 2016

Location: Cullinan, Gauteng

“If music be the food of love, play on.”

So kan ons ons afgelope Valentyns naweek beskryf en kan mens nog die klanke van Lisa se Klavier in ons ore hoor van Koos Kombuis…..en ons lieflike fotos, geneem deur Rachel Sonntag en Celeste Greyvenstein, getuig daarvan!!  Dankie julle twee Ladies of Harley….ons waardeer dit ongelooflik baie! 
Dankie ook aan Benhardt vir al die syferwerk; Stephan wat die Tzaneen pack gelei het; 28 lede wat die naweek bygewoon het en dit oorleef het in die hittegolf!
Vrydagaand se kuier tot baie laaaaat en daai taxi rit, was weereens nes ons mekaar ken….ONVERBETERLIK!!
DANKIE vir elkeen se LAG, gesels, gesindheid en saamry….Altyd anders, Altyd onvergeetlik!!

 Calendar of Events

 View Full Calendar

 Get In Touch with Us

  • H.O.G.® Limpopo # 9939
  • Linda Liebenberg
  • Secretary
  • Mobile:+27 83 628 3134
  • Fax:+27 86 668 3134
  • Email:linda@eden-fruit.com
  • P.O. Box 815, Bendor Park, Polokwane, 0713
  • South Africa

Luis Da Silva

Consumer Experience & H.O.G. ® Regional Manager - MEA Region  (Middle East & Africa) H.O.G. ® Global & Skills Rider Instructor

HARLEY-DAVIDSON DMCC  &  HARLEY-DAVIDSON AFRICA (PTY) LTD Middle East & Africa (MEA)

Unit 3 & 4, Ibis House, 15 Oxbow Crescent, The Estuary Precinct, Century City, Cape Town, South Africa

South Africa Mobile: +27(0) 82 890 0749
UAE Mobile: +971 52 687 0659

Email: luis.dasilva@harley-davidson.com; luis.dasilva@harley-davidson.com

www.harley-davidson.com

"Encouraging pride of Harley ownership and fellowship amongst H.O.G. members"