H.O.G. ® Limpopo Chapter #9939

 Events Feedback

Harley Stroom Rally

Date: Sep 16, 2016

Location: Dullstroom

Die naweek se Harley Stroom Rally was ‘n RAAK Rally en is ons bly oor ons Chapter se keuse om hierdie Rally te ondersteun hierdie jaar!  Ons was in 3 verskillende wêrelde vanaf Vrydag tot Sondag…..

Vrydag se ry via die R579 was ‘n hoog-somer ry en die pad besonder stil.  Het gevoel of ons deur Namibie ry en daardie ‘Quarts’ het sy ding mooi gedoen op die regte tyd!!

Die Rally self was goed gereël deur Zambezi Chapter….dankie aan Hester Marais en haar span!  HOG Limpopo het natuurlik elke oomblik van lekker-kry aangegryp en GROOT gegaan….ons fotos getuig daarvan!!  34 lede woon by met ‘n ‘pack’ van 22 Harley Davidsons uit HOG Limpopo!

Sondag se ry oor die Panorama was ‘n mid-winter Europese ry!  Net so lekker!  Dankie aan elke lid wat saamgekom het, dit geniet het en elkeen se positiewe terugvoer!  Dit was voorwaar ‘n Fees!

 Calendar of Events

 View Full Calendar

 Get In Touch with Us

  • H.O.G.® Limpopo # 9939
  • Linda Liebenberg
  • Secretary
  • Mobile:  +27 83 628 3134
  • Fax:      +27 86 668 3134
  • Email:    linda@eden-fruit.com
  • P.O. Box 815, Bendor Park, Polokwane, 0713
  • South Africa

Luis Da Silva

Consumer Experience & H.O.G. ® Regional Manager - MEA Region  (Middle East & Africa) H.O.G. ® Global & Skills Rider Instructor

HD Motorcycles Low Res

 

HARLEY-DAVIDSON DMCC  &  HARLEY-DAVIDSON AFRICA (PTY) LTD Middle East & Africa (MEA)

Jumeira Lake Towers, Cluster O                |          Unit 3 & 4, Ibis House,

Reef Tower, 11th Floor, Unit 1102                         15 Oxbow Crescent, The Estuary Precinct,

Dubai, United Arab Emirates                                 Century City, Cape Town, South Africa

UAE Mobile: +971 52 687 0659                             South Africa Mobile: +27(0) 82 890 0749

Email: luis.dasilva@harley-davidson.com

luis.dasilva@harley-davidson.com         

www.harley-davidson.com

"Encouraging pride of Harley ownership and fellowship amongst H.O.G. members"