H.O.G. ® Limpopo Chapter #9939

 Events Feedback

2017 04 22 Bosvelder Pub-Crawl One Nighter

Date: Apr 22, 2017

Location: Raptor's View, Hoedspruit

Terugvoer komende vanaf ons Lede wat saamgery het:

"Lekker #inibosharleykuier....genuine friends filled with goodwill and laughter...dankbaar!  Dankie Linda vir jou reelings en juweelplekkies wat jy opspoor!"

Ander skryf...."Die keuse van stop plekke was baie interessant en mooi!  Ons sal graag weer ons unieke blyplek wil besoek in die toekoms.  Die geselskap was uit die boeke!  Die reelings puik en die ry, heerlik koel. Baie dankie vir 'n heerlike tyd in die Bos!"

14 lede, 9 Harleys, ry Saterdag saam en pub-crawl al te lekker saam....middag ete by Bush Pub Inn en ry al langs die berg af tot by die Blyderivier en daarna na ons blyplekkie....Raptor's View.  10 lede eet die aand heerlik by Sleepers waar die trein nostalgies elke nou en dan verby stoom....

Sondag oggend 'n egte Kaapse ondervinding in die Bos!  Kom maar volgende keer saam om te deel in die lekker.

 Calendar of Events

 View Full Calendar

 Get In Touch with Us

  • H.O.G.® Limpopo # 9939
  • Linda Liebenberg
  • Secretary
  • Mobile:  +27 83 628 3134
  • Fax:      +27 86 668 3134
  • Email:    linda@eden-fruit.com
  • P.O. Box 815, Bendor Park, Polokwane, 0713
  • South Africa

Luis Da Silva

Consumer Experience & H.O.G. ® Regional Manager - MEA Region  (Middle East & Africa) H.O.G. ® Global & Skills Rider Instructor

HD Motorcycles Low Res

 

HARLEY-DAVIDSON DMCC  &  HARLEY-DAVIDSON AFRICA (PTY) LTD Middle East & Africa (MEA)

Jumeira Lake Towers, Cluster O                |          Unit 3 & 4, Ibis House,

Reef Tower, 11th Floor, Unit 1102                         15 Oxbow Crescent, The Estuary Precinct,

Dubai, United Arab Emirates                                 Century City, Cape Town, South Africa

UAE Mobile: +971 52 687 0659                             South Africa Mobile: +27(0) 82 890 0749

Email: luis.dasilva@harley-davidson.com

luis.dasilva@harley-davidson.com         

www.harley-davidson.com

"Encouraging pride of Harley ownership and fellowship amongst H.O.G. members"