H.O.G. ® Limpopo Chapter #9939

 Events Feedback

Ladies Of Harley

Date: Aug 05, 2015

Location: Polokwane

Ons Ladies of Harley motiveringsaand op Woensdag 5 Augustus, aangebied vir liefdadigheid deur Mev. Polokwane, was ‘n reuse sukses!

Na afloop van die gasspreker Gretha Wiid se boodskap, het ons 8 Harley vriendinne se ogies mooi geblink met soveel kennis van die Gees.  Dit was voorwaar heerlik om soveel Goeie Nuus op een aand te kon absorbeer.
Dankie aan Charmé wat baie aktief kaartjies verkoop het oral waar sy betrokke is en ook aan Dina wat deel was van die organisering van die funksie wat behoorlik uit sy nate gebars het – voorwaar voorslag dames hierdie en dankbaar vir julle positiewe invloed op baie ander vroue!!

 Calendar of Events

 View Full Calendar

 Get In Touch with Us

  • H.O.G.® Limpopo # 9939
  • Linda Liebenberg
  • Secretary
  • Mobile:+27 83 628 3134
  • Fax:+27 86 668 3134
  • Email:linda@eden-fruit.com
  • P.O. Box 815, Bendor Park, Polokwane, 0713
  • South Africa

Luis Da Silva

Consumer Experience & H.O.G. ® Regional Manager - MEA Region  (Middle East & Africa) H.O.G. ® Global & Skills Rider Instructor

HARLEY-DAVIDSON DMCC  &  HARLEY-DAVIDSON AFRICA (PTY) LTD Middle East & Africa (MEA)

Unit 3 & 4, Ibis House, 15 Oxbow Crescent, The Estuary Precinct, Century City, Cape Town, South Africa

South Africa Mobile: +27(0) 82 890 0749
UAE Mobile: +971 52 687 0659

Email: luis.dasilva@harley-davidson.com; luis.dasilva@harley-davidson.com

www.harley-davidson.com

"Encouraging pride of Harley ownership and fellowship amongst H.O.G. members"