H.O.G. ® Limpopo Chapter #9939

 Events Feedback

2017 08 26 Spring Rally Geesvang, Pretoria

Date: Aug 26, 2017

Location: HD Pretoria, Lynnwood, Pretoria

Twee Harleys - Le Roux & Swanepoel, kom oor 'n nat en koue berg waar nog twee Harleys - Pretorius & Liebenberg, hulle inwag op die N1 op na Pretoria. Lekker koue weer hou ons op en wakker en kuier ons 7 lede lekker saam by Harley Davidson Dealership waar HOG Pretoria hulle Geesvang aanbied vir hulle Spring Fest Rally wat opkom 1-3 September!  Beestekraal sing hulle harte uit...en Pretoria laat ons baie welkom voel met 'n tipiese Harley 'suitcase'....mmmmm.

Ons klomp check vinnig in by die City Lodge en stap dadelik oor na die nuwe Tiger's Milk wat oopgemaak het by Lynnwood Bridge. Baie lekker gesellige plekkie. Hier join die FilleSteyne ons en ons is 9.

Sondag oggend drink ons 'n koffie by VovoTelo en ontvang ons die nuus oor Sous wat oorlede is vanoggend en ons almal raak stil en besin oor die Lewe wat so kort is...ai Sous....ons gaan jou vertellings so mis; wanneer jy jou hand so oor jou mond vee wanneer jy iets snaaks vertel sodat jyself nie te gou lag vir die grappie nie....en dan bars ons uit vir jou "Moon River...." storietjie en ons lag! Wanneer ons aan jou dink sal ons altyd glimlag want dis wat jy aan my hart doen.....en die Arend op ons Foto Gallery wat opstyg is vir jou vanaf ons....

Ons gaan eet 'n stewige ontbyt by Oppi Plaas en kom almal veilig tuis. Dankie aan almal wat saamgery het en lekker saamgekuier het. Ons maak graag weer so.
 

 Calendar of Events

 View Full Calendar

 Get In Touch with Us

  • H.O.G.® Limpopo # 9939
  • Linda Liebenberg
  • Secretary
  • Mobile:  +27 83 628 3134
  • Fax:      +27 86 668 3134
  • Email:    linda@eden-fruit.com
  • P.O. Box 815, Bendor Park, Polokwane, 0713
  • South Africa

Luis Da Silva

Consumer Experience & H.O.G. ® Regional Manager - MEA Region  (Middle East & Africa) H.O.G. ® Global & Skills Rider Instructor

HD Motorcycles Low Res

 

HARLEY-DAVIDSON DMCC  &  HARLEY-DAVIDSON AFRICA (PTY) LTD Middle East & Africa (MEA)

Jumeira Lake Towers, Cluster O                |          Unit 3 & 4, Ibis House,

Reef Tower, 11th Floor, Unit 1102                         15 Oxbow Crescent, The Estuary Precinct,

Dubai, United Arab Emirates                                 Century City, Cape Town, South Africa

UAE Mobile: +971 52 687 0659                             South Africa Mobile: +27(0) 82 890 0749

Email: luis.dasilva@harley-davidson.com

luis.dasilva@harley-davidson.com         

www.harley-davidson.com

"Encouraging pride of Harley ownership and fellowship amongst H.O.G. members"