H.O.G. ® Limpopo Chapter #9939

 Events Feedback

2017 10 22 Outride

Date: Oct 22, 2017

Location: Zena's Cantina, Kennington Lodge, Louis Trichardt

Marius Swanepoel ry heerlik en net soos 'n batchelor kan, na Polokwane, om vir Chris Breytenbach, Pieter & Christa Olivier en Johann & Linda Liebenberg by Shell Bendor te ontmoet.  Na 'n warm koffie ry ons via Dendron en draai ons by Vivo af, rigting Louis Trichardt.  By Dennis Craft Beer ala “Bulldog” aangekom, word ons hartlik ontvang en proe aan sy verskeidenheid bier in 'n lowergroen tuin wat hyself uitgele het!!

Na ons Bierproe ondervinding vertrek ons na Zena’s Cantina vir middagete (17km) buite Louis Trichardt by Kennington Lodge waar ons vir Pieter & Prinses van Heerden en Harry & Karen Kruger ontmoet…. Zena spesialiseer in Eisbein en vele meer ander smaaklike dinge...maar daai Eisbein is net die beste ooit!!

Na ons lekker gesellige en welverdiende kuier, ry ons terug via Soekmekaar na Tzaneen en Polokwane onderskeidelik.  Amper 400 kilometers vir Tzaneen Harleys en so 320 kilometers vir Polokwane Harleys….soos die woorde lui....."There is Nothing Stronger than the Bond of the Open Road".  Dankie julle, vir julle saamry, saamkuier en ondersteuning!!  Ons waardeer dit baie...

7 Harleys met 10 Lede woon hierdie Outride by.

 Calendar of Events

 View Full Calendar

 Get In Touch with Us

  • H.O.G.® Limpopo # 9939
  • Linda Liebenberg
  • Secretary
  • Mobile:+27 83 628 3134
  • Fax:+27 86 668 3134
  • Email:linda@eden-fruit.com
  • P.O. Box 815, Bendor Park, Polokwane, 0713
  • South Africa

Luis Da Silva

Consumer Experience & H.O.G. ® Regional Manager - MEA Region  (Middle East & Africa) H.O.G. ® Global & Skills Rider Instructor

HARLEY-DAVIDSON DMCC  &  HARLEY-DAVIDSON AFRICA (PTY) LTD Middle East & Africa (MEA)

Unit 3 & 4, Ibis House, 15 Oxbow Crescent, The Estuary Precinct, Century City, Cape Town, South Africa

South Africa Mobile: +27(0) 82 890 0749
UAE Mobile: +971 52 687 0659

Email: luis.dasilva@harley-davidson.com; luis.dasilva@harley-davidson.com

www.harley-davidson.com

"Encouraging pride of Harley ownership and fellowship amongst H.O.G. members"