H.O.G. ® Limpopo Chapter #9939

 Events Feedback

2018 02 17 Valentine One Nighter

Date: Feb 17, 2018

Location: KRUGER PARK LODGE, HAZYVIEW

"Sukses is om ander te laat dans"  - Dr Ben Carson

Of jy nou fisies gedans het of in jou kop of in jou hart oor Genade en Dankbaarheid en die Liefde….ons het gedans en die naweek was SO lekker agv positiewe gesindhede en wonderlike Harley Vriende!!  Dankie aan elkeen wat saamgery het hierdie keer!

Dankie Hannelie vir die Koffie-stop by Olive Tree ter voorbereiding van ‘n lekker nat pad.  Benhardt en Charme het ons HOG Limpopo ‘pack’ van 19 Harleys met 33 lede, veilig gelei deur die mooiste passe tot in Hazyview en terug!

The Vine op Pelgrimsrus was ‘n heerlike kuier en Kruger Park Lodge het spesiale moeite gedoen met ons groep.  Die Chalets was netjies en mooi en goed toegerus – dankie vir die terugvoer julle.

Die aand se Boma braai op die oewer van die bruisende Sabierivier was ‘n heerlike kuier met lekker lag!

Gelukkig het ons toevallig hierdie keer ‘n ‘back-up’ voertuig beskikbaar gehad.  Spesiale dank aan Pieter & Amanda vir julle voertuig wat die Road King kon laai en veilig kon terugbesorg in Tzaneen!

Ons het Karen se verjaarsdag behoorlik gevier Sondag en ‘n heerlike ete is voorgesit by Cooked deur Jessica en haar span! 

Dankie Harry vir die Black Forest Verjaarsdagkoek, vars gebak en smaaklik!!

Baie dankie aan Rachel wat vir ons mooi fotos van die naweek geneem het en dat jy spesiaal jou toerusting saamgery het!

Dankie aan al die ander lede wat ook fotos geneem het om die oomblikke vas te vang en dit so geesdriftig op WA en FB plaas vir almal om te geniet!

 Calendar of Events

 View Full Calendar

 Get In Touch with Us

  • H.O.G.® Limpopo # 9939
  • Linda Liebenberg
  • Secretary
  • Mobile:  +27 83 628 3134
  • Fax:      +27 86 668 3134
  • Email:    linda@eden-fruit.com
  • P.O. Box 815, Bendor Park, Polokwane, 0713
  • South Africa

Luis Da Silva

Consumer Experience & H.O.G. ® Regional Manager - MEA Region  (Middle East & Africa) H.O.G. ® Global & Skills Rider Instructor

HD Motorcycles Low Res

 

HARLEY-DAVIDSON DMCC  &  HARLEY-DAVIDSON AFRICA (PTY) LTD Middle East & Africa (MEA)

Jumeira Lake Towers, Cluster O                |          Unit 3 & 4, Ibis House,

Reef Tower, 11th Floor, Unit 1102                         15 Oxbow Crescent, The Estuary Precinct,

Dubai, United Arab Emirates                                 Century City, Cape Town, South Africa

UAE Mobile: +971 52 687 0659                             South Africa Mobile: +27(0) 82 890 0749

Email: luis.dasilva@harley-davidson.com

luis.dasilva@harley-davidson.com         

www.harley-davidson.com

"Encouraging pride of Harley ownership and fellowship amongst H.O.G. members"