H.O.G. ® Limpopo Chapter #9939

 Events Feedback

Outride

Date: Jul 12, 2015

Location: Dros, Bela-Bela

Ons Sondag, 12 Julie Outride na Khaya Noster, het toe ‘n Khaya Droster geword!!  ;-))  Ons het met aankoms gesien hierdie gaan ‘n gesukkel wees en dadelik Plan B uitgeruk en heerlik gaan eet en kuier by die Dros in Warmbad!  Die weer was fantasties vir ry en al 17 lede, 11 fietse, wat saamgery het, het dit baie geniet!

Paternoster na PaterDroster…. DrosterNoster….julle weet hoe ons klomp kan lag oor iets!!?  Dankie vir elkeen se positiewe gesindheid wanneer dit kom by hierdie tipe dinge wat gelukkig min in ons Chapter gebeur….  Waardeer julle BAIE!!

 Calendar of Events

 View Full Calendar

 Get In Touch with Us

  • H.O.G.® Limpopo # 9939
  • Linda Liebenberg
  • Secretary
  • Mobile:+27 83 628 3134
  • Fax:+27 86 668 3134
  • Email:linda@eden-fruit.com
  • P.O. Box 815, Bendor Park, Polokwane, 0713
  • South Africa

Luis Da Silva

Consumer Experience & H.O.G. ® Regional Manager - MEA Region  (Middle East & Africa) H.O.G. ® Global & Skills Rider Instructor

HARLEY-DAVIDSON DMCC  &  HARLEY-DAVIDSON AFRICA (PTY) LTD Middle East & Africa (MEA)

Unit 3 & 4, Ibis House, 15 Oxbow Crescent, The Estuary Precinct, Century City, Cape Town, South Africa

South Africa Mobile: +27(0) 82 890 0749
UAE Mobile: +971 52 687 0659

Email: luis.dasilva@harley-davidson.com; luis.dasilva@harley-davidson.com

www.harley-davidson.com

"Encouraging pride of Harley ownership and fellowship amongst H.O.G. members"