H.O.G. ® Limpopo Chapter #9939

 Events Feedback

2018 11 17 Yearend Function

Date: Nov 17, 2018

Location: Mashutti Lodge, Tzaneen

Ons HOG Limpopo Chapter afsluiting was weereens pret uit die boonste rakke! Op die Agatha pad en in die berge by Mashutti Country Lodge naby Tzaneen het ons die tema 'African Chic' tot die beste voorbeelde uitgebeeld. ? Verfrissende koel swembad, Thabo wat sy bene af bedien het, DJ Craig wat ons besig gehou het op die dansvloer, lekker kos & lag & samesyn saam met wonderlike vriende, het die funksie gemaak! Die tafels was vol heerlike papajas, avokados, piesangs, aarbeie en elkeen van ons het ? baie “spesiale plantjie” gekry wat volwaardig by die tema gepas het. Dankie Harry & Karen Kruger asook al ons Tzaneen lede, vir julle wonderlike idees en reëlings getref. Dit was weereens 'n onvergeetlike jaareind partytjie!

 Calendar of Events

 View Full Calendar

 Get In Touch with Us

  • H.O.G.® Limpopo # 9939
  • Linda Liebenberg
  • Secretary
  • Mobile:+27 83 628 3134
  • Fax:+27 86 668 3134
  • Email:linda@eden-fruit.com
  • P.O. Box 815, Bendor Park, Polokwane, 0713
  • South Africa

Luis Da Silva

Consumer Experience & H.O.G. ® Regional Manager - MEA Region  (Middle East & Africa) H.O.G. ® Global & Skills Rider Instructor

HARLEY-DAVIDSON DMCC  &  HARLEY-DAVIDSON AFRICA (PTY) LTD Middle East & Africa (MEA)

Unit 3 & 4, Ibis House, 15 Oxbow Crescent, The Estuary Precinct, Century City, Cape Town, South Africa

South Africa Mobile: +27(0) 82 890 0749
UAE Mobile: +971 52 687 0659

Email: luis.dasilva@harley-davidson.com; luis.dasilva@harley-davidson.com

www.harley-davidson.com

"Encouraging pride of Harley ownership and fellowship amongst H.O.G. members"