Event Highlights:

Happy H.O.G.® birthdays!!

Van Der Spuy   Mike          Tzn        083 627 6867 15-Feb mwvdspuy@mweb.co.za 

Blignaut            Hendrik      P'burg    072 377 5053 01-Mar eagle-hd@hotmail.com
Le Roux           Stephan      Tzn        082 802 4236 12-Mar kat@tzaneen.co.za
Nel                   Andien         Tzn       084 645 4309 13-Mar andien65nel@yahoo.com
Herbst              Irma             Botsw   082 870 2100 18-Mar irma@info.bw
Van Der Merwe Hannetjie   P'burg   082 588 5520 21-Mar hannetjie@proforum.co.za
Rautenbach     Amanda       Lets      083 460 0434 29-Mar tomtas@mweb.co.za

Have a good one!!

Downloadable Documents:

Latest News:

Kaapsche Hoop, also known as Kaapsehoop or Kaapse Hoop, dates from the famous gold rush of the late 1880’s where fortunes were made and more often, lost.
Nestled on the edge of the Mpumalanga escarpment, Kaapsche Hoop looks over the valleys toward Barberton and Nelspruit and in this tranquil setting with mist rolling through, you will find Kaapsche Hoop! 
Lees meer by http://www.kaapsehoop.com/


Ons het Kaapsehoop gekies as ‘n eerste 2 Nighter sodat ons ‘n lekker paar kilo’s saam kan ry, sommer vroeg in die nuwe jaar.  Polokwane via Tzaneen na Kaapsehoop is so 400 km!  Lekker……!!
Ons vertrek Vrydag oggend vroeg, 10 Februarie, vanuit Polokwane.
Cuppachino by Yum-Yum deli, waar ons die Tzaneen ouens ontmoet, fietse vol brandstof.
Oor die Abel Erasmus Pas wat nou weer oop is, oor Ohrigstad na Lydenburg, oor die Long Tom Pas.
Magda het gereel dat ons ‘n bier-proe doen by Die Brouery wat middag ete insluit, ‘n hamburger & chips @ R60.00 per persoon. 
Vertrek daarna na Kaapsehoop.

Ons verblyf is gereel by Silver Mist Country Inn http://www.kaapschehoop.co.za/nature.htm 
Die prys wat ons kon beding is R275 per persoon per nag! 
Dit werk op ‘n totaal uit van R1,100 per couple vir 2 nagte!  
Maak so gou moontlik ‘n oorplasing van R800.00 per fiets, om jou plek te bevestig, na HOG Limpopo.
Die balans van R300 per fiets, word deur HOG Limpopo gedra om sodoende terug te ploeg in jou as lid.
Sien hulle A-la-carte menu aangeheg vir Vrydag aand – ook baie billik met goeie kos!

Saterdag eet ons ontbyt saam by die bekende “Koek ‘n Pan” en die res van die dag is jou eie.  Enjoy die natuurskoon, wilde perde en vrede, saam met jou Valentyn……vanaand kry ons julle weer vir ‘n heerlike ete by Bohemian wat spesiaal gereel is deur Magda vir ons almal.  ‘n Eg Duitse aand met alles wat daarmee saamgaan!! 

Sondag oggend, 12 Februarie, vertrek ons weer en eet ‘n brunch op Sabie/Graskop, voor ons weer almal huis toe gaan.

Kom geniet die naweek saam met jou geliefde en vriende….daar is ‘n paar van ons wat nog nooit hier was nie….en ons sien uit daarna!

RIDE AND HAVE FUN
KIND REGARDS,
HOG LIMPOPO COMMITTEE

Photos:

Sondag 29 Januarie 2012 - 1ste Outride vir 2012
Tzaneen fietse vertrek om 9:00 vanaf Sasol Hospitaal.  Polokwane fietse vertrek om 9:00 vanaf Mc Donalds.  Packs ontmoet mekaar op die N1 by die Shell Ultra City na die 1ste tolhek, op die pad na Louis Trichard, teen 10:00.
Ons het eers verby Louis Trichardt gery oor die pas na die tonnels om die natuur daar te waardeer.  Daarna ry almal toe saam na CASA CAFÉ waar ons om 12:00 ‘n heerlike middag ete geniet het.
Dankie aan 15 persone wat gedeel het in die heerlike ry - verskoning ontvang vanaf 2 wat 'verslaap' het... ;) 10 fietse in totaal.

Saterdag 21 Januarie 2012 - Oval Racing Polokwane
Bedanking vanaf Piet Venter en ook vanaf HOG Limpopo aan al 11 fietse, 22 persone,  wat Saterdagaand se “Oval Racing” bygewoon en ondersteun het.  Hoor hier, die adrenalien het omtrent gepomp en oorgeborrel!!  Dit was soooo anders en so exiting!!  Ongelukke galore en ene reg voor ons!  Ons was besig vanaf 5h die middag tot 12h die nag en vol stof, gras en rubber teruggekeer huise toe!  Watse sports was dit nou nie!?  Dankie almal! 
Spesiale dankie aan Arnold & Lizel wat vir ons die eet en drink goedjies aangekoop het.  Dit was goed beplan en heerlik.  Ook aan die seuns wat die aflewerwerk gedoen het…dankie julle. 

Donderdag 19 Januarie 2012 - 1ste Social Polokwane
Dit was natuurlik weer ‘n GOEIE begin vir hierdie spik-splinter-nuwe-2012!!!  Ons het hier in Polokwane ons tradisionele midnight chase deur die strate gehad en as iemand in Marshalstraat daardie tyd WOU slaap, sou hulle nie KON nie!!  Tx guys….altyd lekker fun!!

Saturday 26 November 2011 Year End in Polokwane
Our Dealer Principal, HD Pretoria & HOG Pretoria Chapter invited us to their yearend function at The Ranch Hotel.
Wonderful riding weather and good company completed our Harley Year of 2011.
26 members attended.
 

Calendar:

Contact Info:

    • H.O.G.® Limpopo # 9939
    • Linda Liebenberg
    • Secretary & Webmaster
    • Mobile:  +27 83 628 3134
    • Fax:      +27 86 668 3134 
    • Email:    linda@eden-fruit.com
    • P.O. Box 433, Bendor Park, Polokwane, 0713
    • South Africa

    • HARLEY-DAVIDSON AFRICA
    • Carl Frayne
    • H.O.G. ® and Rider Services Manager 
    • Mobile: +27 83 362 7273
    • Telephone: 021 674 6320
    • Direct Fax: 086 531 7992
    • Email: hogmanager@hogafrica.com
    • 7th Floor, Montclare Place,
    • Cnr. Camp Ground Road and Main Road,
    • Claremont, 7708. South Africa.
    • "Encouraging pride of Harley ownership and fellowship amongst H.O.G. members"


Name:
Email:
Contact No.:
Message:



Web Design by JM Grafixx - Limpopo Web Designers
Web Design by JM Grafixx