Member's Moments:'n Skrywe vanaf Ben & Florence na die afgelope 5de Lion's Roar wat aangebied is: Hallo al die Leeutjies! Dit was nie lekker om vanoggend op te staan en te gaan werk nie, wou regtig nie al terug gewees het nie. Baie dankie vir n heerlike naweek - dit was Harley-lekker. Wou nog grootogies maak vir julle, toe is die naweek verby. Hannelie en Pieter, BAIE dankie vir al die puik reelings, geskenkies op die tafels, krokkodilvleis, 'n seekoei en 'n luiperd, en ‘hoer hier”- spesiaal vir Lynda en Corneli! So bly ons moes nie weer agter die twee verliefdes ry nie - anders het ons springs ook losgeskiet! Hoop almal het veilig by die huis gekom-en lekker in die bad gaan le. Groete, Ben en Florence, Die gemmer koekie bende Pieter Rautenbach, Pieter Olivier en Faan Pretorius sterk almal mooi aan.
userfiles/file/Liberation_2.mp4 Open the link, click on the play button and Enjoy the clip...!! Nog 'n skitterende ene vanaf een van ons lede....wonder of ons 'mag' so iets sal regkry...? Check it out! userfiles/file/1950s_Italian_Police_Motorcycle_Drill_Team.wmv
Ride it like you stole it.... We are what we Ride.... Live To Ride & Ride To Live Harley Davidson - Good for your Soul
H.O.G.® Limpopo Merchandise:
Treasurer News:To All members who paid their 2013 membership fees: If you have not received your 2013 HOG packs yet, please contact the Treasurer. Membership Fees for those that are not Life Members, stays the same as 2012 and are as follows:Full @ R1,200 and Associate @ R600 PER YEAR If you are interested to become a Life Member the amounts for 2013 are as follows:
Benhardt Steyn HOG-Limpopo: Treasurer Sel: 082-469 6005 Fax: 086-580 6790 Email: benhardt@leacc.co.za For any queries on your membership, invoices or payments, please contact our Treasurer & Membership Officer, Benhardt Steyn
|
Calendar:Quick Links:Contact Info:
Kobus Momberg
|
||||||||||||
R320.00 per set
R30.00 per pin
R100 per pin
FREE GIFT