Celebrating the Ride, the Brotherhood, and the Memories
Members' Moments
Lief & Leed
Baie geluk aan die Nuwe Oupa & Ouma - Bennie & Corneli Groenewald!
Deel Met Ons
Indien daar lief en/of leed is, laat asb weet sodat ons mekaar kan ondersteun hierin?
Quotes ontvang van ons Passievolle Lede deur die jare :
- Sold my Soul to the Open Road
- Keep it Real!
- Ride it like you stole it!
- We are what we Ride
- Live To Ride & Ride To Live
- LIVING the DREAM - Harley Davidson - GOOD for your SOUL
Aankoop van 'n Nuwe Harley
Onthou om jou huidige ZA nr vir die Dealership te gee om jou lidmaatskap vir 'n gratis jaar te verleng met die aankoop van 'n nuwe Harley Davidson.
- EXCO lede behoort 30% afslag te ontvang op 'n Werkswinkelrekening
- HOG Limpopo Chapter Lede behoort 15% afslag te ontvang op 'n Werkswinkelrekening
- EXCO lede behoort 20% afslag te ontvang op Parte en Merchandise
- HOG Limpopo Chapter Lede behoort 15% afslag te ontvang op Parte en Merchandise