Die volgende lede word verkies tot ons nuwe EXCO:
Direkteur - Samuel Meyer
Assistent Direkteur - Jacques Pennells
Sekretaresse - Trudie van Niekerk
Tesourier - Christa Olivier
Road Captain - Johann Liebenberg
Baie geluk aan die Nuwe Span! Ons glo en vertrou julle met ons kosbare Chapter.
Dina Pretorius reel vir ons lede 'n heerlike afsluitingsfunksie.
Hierdie outride word bygewoon deur 8 Lede.
Heerlike ry, kuier en kos!
Valentines - bederf die vrou!
Annual General Meeting
Lekker rit na die pragtige Laeveld
'n Heerlike outride Laeveld toe!
Heerlike outride!
DIe foto's is opgelaai, gaan kyk gerus!
Ons Valentine One Nighter uitnodigings is uitgestuur per WA.
Kontak vir Helgard de Villiers vir jou bespreking en meer info!
Tzaneen area se Socials vind die laaste Donderdag van elke maand plaas.
Polokwane area se Socials vind plaas elke 3de week op 'n Donderdag plaas, deur die loop van die jaar.
Jou uitnodiging sal deur Helgard de Villiers aan Lede gestuur word via WhatsApp. Helgard se kontak nr is 083 260 5123 indien jy dit nie ontvang nie.
Polokwane en area se volgende Social reelings word deurgegee deur Benhardt, kontak nr 082 469 6005 indien jy nie ontvang nie.
Nominasies is ontvang deur die Sekretaresse en word so aanvaar deur alle lede as die nuwe EXCO van HOG Limpopo Chapter :
Direkteur – Helgard de Villiers
Assistant Direkteur – Geen nominasies ontvang
- Benhardt Steyn sal die pos vul tot tyd en wyl die nuwe EXCO ‘n geskikte kandidaat verwerf het soos beskryf in ons By Laws
Sekretaresse – Antoinette de Villiers
Tessourier – Lorette van Vuuren
Road Captain – Darron van Vuuren
Past Director – Benhardt Steyn
Oudergewoonte sal die nuwe EXCO dan ‘n Komitee aanwys met poste bv.
Activities; Fotograaf; Webmaster; Captain Ladies of Harley; ens
Helgard de Villiers is aan die woord en bedank ons lede vir die vertroue in hom en sy span, gestel
Hy bedank vir Benhardt Steyn en die vorige EXCO met Komitee, vir die voorbeeld gestel deur die afgelope paar jaar wat hulle kon saamwerk
Helgard is ‘n voorstaander van volwassenheid en dat elkeen sy/haar Harley dan so geniet met aktiwiteite wat aangebied word deur die Chapter
Vriendelike Harley-Groete